NLV Wit Kunsleer Mnr & Mev Geskenkbybel met Duimgrepe
ān Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Ideaal as geskenk vir egpare.
Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ān dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wĆŖreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:
- Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
- 10-punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
- 8 volkleur-kaarte
- Kunsleer-omslag
- 1400 bladsye, silwergerand
- Merklint
- Duimgrepe
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Original: $26.29
-65%$26.29
$9.20Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description