NLV Blougroen Kunsleer Toeligtingsbybel
Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.
Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ān lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ān dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lĆŖ.
God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal die Skrif op ān verfrissende wyse verlig en lei tot geloofversterking en geestelike groei.
- Volledige teks van die NLV Bybel.
- Sinonieme, definisies of ekwivalente vir woordkeuses ter wille van betekenisverruiming.
- Verduidelikings van teologiese begrippe.
- Historiese konteks en geografiese inligting om vir die leser ān vollediger prentjie van die Bybelse leefwĆŖreld te skep.
- Elke Bybelboek het ān kort inleiding oor die boodskap wat elke boek oordra.
- Kruisverwysings na ander plekke in die Skrif waar ān bepaalde onderwerp aangeroer word.
- 8.8 punt lettergrootte
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Original: $21.02
-65%$21.02
$7.36Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description