🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel

Product image 1
Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel

Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloĆ« het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat diĆ© inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.

Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:

  • Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
  • Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
  • 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
  • Unieke ā€œBestudeer die boekā€-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
  • Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
  • Volkleur kaarte
  • 9.1-punt-lettergrootte

Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.

$7.36

Original: $21.02

-65%
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel—

$21.02

$7.36

Product Information

Shipping & Returns

Description