NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe
Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:
- ān Stamboom.
- ān Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
- ān Afdeling getiteld āWaar staan dit in die Bybel?ā wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieĆ« oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse.
- ān Afdeling getiteld āWat sĆŖ die Bybel oor ... ā waarin ān wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees.
Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God bymekaar te kom en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.
- 8 volkleurkaarte
- Groot lettertipe
- 2 merklinte
- Bladsye is goudgerand
- Geskenk aan-bladsy
- Voetnote om verstaan van teks te vergemaklik
- Poƫtiese gedeeltes in poƫtiese styl geset
- 12-punt lettergrootte
- Grootte: 269 x 82 x 329mm
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Description