🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

NLV Swart Hardeband Standaard Bybel

Product image 1
Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5
Product image 6
Product image 7

NLV Swart Hardeband Standaard Bybel

NLV Swart Hardeband Standaard Bybel

’n Nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling!

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wĆŖreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

  • Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
  • 10-punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
  • 8 volkleur-kaarte
  • 1400 bladsye
  • Merklint
$4.59

Original: $13.12

-65%
NLV Swart Hardeband Standaard Bybel—

$13.12

$4.59

Product Information

Shipping & Returns

Description