🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

88 Saampraat-Idees vir Paartjies Afrikaans Boxed Cards

Product image 1
Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5
Product image 6

88 Saampraat-Idees vir Paartjies Afrikaans Boxed Cards

88 Saampraat-Idees vir Paartjies Afrikaans Boxed Cards

Wat ’n prettige manier vir paartjies om mekaar beter te leer ken en nuwe dinge oor mekaar te ontdek!

Die kaartjies van 88 saampraat-idees vir paartjies bevat elk ’n vraag met ’n bypassende vers of aanhaling wat bedoel is om innige gesprekke aan te moedig. Of julle pasgetroud is of julle al baie jare lank getroud is – dit is nooit te laat om jou huweliksmaat beter te leer ken nie!

Die 44 tweekleur-kaartjies is aan beide kante gedruk en kom in ’n stewige geskenkboksie.

  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel 88 Conversation Starters for Couples.
$2.38

Original: $6.80

-65%
88 Saampraat-Idees vir Paartjies Afrikaans Boxed Cards

$6.80

$2.38

Product Information

Shipping & Returns

Description