🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Sou Jy Eerder? Afrikaans PraatSaam-Pret vir Gesinne Boxed Cards

Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5
Product image 6

Sou Jy Eerder? Afrikaans PraatSaam-Pret vir Gesinne Boxed Cards

Sou Jy Eerder? Afrikaans PraatSaam-Pret vir Gesinne Boxed Cards

Is jy op soek na gesonde, opbouende gesinspret weg van skerms en fone? Sou jy eerder (PraatSaam-Pret vir gesinne) waarborg kosbare oomblikke om mekaar beter te leer ken, kwaliteit-tyd saam deur te bring en hope pret te hĆŖ. Die 44 ongewone vrae sorg vir prettige gesinstyd terwyl dit terselfdertyd Bybelkennis uitbrei.

Vrae soos ā€œSou jy eerder Simson se krag wou hĆŖ of Salomo se wysheid?ā€ gee jou iets om oor te dink en sal woelige kinders vir seker ’n bietjie langer as gewoonlik geĆÆnteresseerd hou in Bybelstories. Elke kaartjie het ’n ā€œSou jy eerder?ā€-vraag vir lewendige bespreking, ’n verwysing na waar in die Bybel ’n mens daaroor kan lees en ’n bypassende teksvers agterop.

  • 44 kaartjies aan beide kante gedruk met ’n ā€œSou jy eerder?ā€-vraag met Skrifverwysings om op te soek aan die een kant en ’n bypassende teksvers agterop.
  • Kaartjies is verpak in ’n kartonboksie.
  • Perfek vir die langpad, vakansies, reĆ«nerige dae of saamwees na ete.
  • Handige toevoeging tot Sondagskool- of tuisskoolkurrikulums.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Would You Rather? (Conversation Starters).
$6.80
Sou Jy Eerder? Afrikaans PraatSaam-Pret vir Gesinne Boxed Cards—
$6.80

Product Information

Shipping & Returns

Description