🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Waar Is die Vrede?: Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Smag (Sagteband)

Product image 1

ā€œVrede op aardeā€ is ’n belangrike deel van die Kersboodskap en iets wat ons almal graag wil ervaar, maar dit voel dikwels soos ’n leĆ« belofte. Ons wĆŖreld – en dikwels ook ons lewens en verhoudings – is sonder enige vrede.

In Waar is die vrede? Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Sma wys Sam Chan vir ons waar ons blywende en werklike vrede kan vind. Deur ’n kombinasie van stories waarmee ons almal kan identifiseer en insigte in die Christelike geloof en die Kersverhaal sal ons ontdek hoe vrede moontlik is, ondanks die realiteite van die lewe. Hierdie vrede waarna ons smag, sal ons slegs by Jesus vind.

$1.53
Waar Is die Vrede?: Hoe Kersfees die Kalmte Bring Waarna Ons Smag (Sagteband)—
$1.53

Product Information

Shipping & Returns

Description