🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe (Sagteband)

Product image 1
Product image 2

Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe (Sagteband)

Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe (Sagteband)

Besef jy regtig hoe waar die woorde ā€œwat jy dink, bepaal wie jy isā€ is?

Die mens se brein is ’n fassinerende orgaan wat ons lewe kan verander en groei. In Verander jou kop, verander jou lewe wys Stephan Joubert aan die hand van die jongste navorsing oor die brein:

  • mans en vroue verskil inderdaad van mekaar
  • kreatiwiteit neem nie af soos jy ouer word nie
  • negatiewe omstandighede is sleg vir jou brein
  • jou brein is in staat om deurlopend nuwe, beter paadjies te lĆŖ
  • en vele meer

Navorsing toon ook dat die mens se brein op so ’n unieke manier saamgestel is dat dit inderdaad bedraad is vir godsdiens. Saam met die brein se kapasiteit vir analitiese denke of wiskundige berekening het dit ook ’n ingeboude vermoĆ« om God te ervaar.

Verander jou kop, verander jou lewe sal jou geĆÆntegreerd laat nadink oor jou geloof as ’n verhouding met God wat nie net jou hart nie, maar jou hele menswees insluit.

$1.83

Original: $5.22

-65%
Verander Jou Kop, Verander Jou Lewe (Sagteband)—

$5.22

$1.83

Product Information

Shipping & Returns

Description