🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Soms Sê Jesus Nee (Sagteband)

Product image 1
Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5

Soms Sê Jesus Nee (Sagteband)

Soms Sê Jesus Nee (Sagteband)

Het jy al ervaar dat die Here nee sê wanneer jy iets vra? Dit laat mense dikwels mismoedig en teleurgestel voel. As hulle echter maar net God se raadsplan geken het, sou hulle geweet het dat Hy ’n doel het wanneer Hy nee sê.

Isak Burger kyk in Soms sê Jesus nee: Waarom God se Nee soms beter as 'n Ja is van nader na hierdie onderwerp deur te fokus op die verhaal van die besetene van Gadara. In die verhaal is daar drie versoeke aan Jesus. Die demone vra Hom om hulle in die varke in te dryf, en Jesus sê ja. Die inwoners van die dorpie vra Jesus om weg te gaan, en Jesus sê ja. Maar wanneer sy nuutste bekeerling, die man van Gadara, Hom vra of hy saam met Jesus kan gaan, sê Jesus nee. Eers jare later kan die rede vir Jesus se antwoord gesien word: Baie mense het tot geloof gekom as gevolg van dié man se getuienis – net daar waar hy was.

Net soos die man van Gadara nie kon verstaan hoekom Jesus nee gesê het nie, verstaan ons ook nie altyd die rede vir Jesus se antwoord nie. In Soms sê Jesus nee wys Isak Burger egter dat Jesus se antwoord altyd reg is, omdat Hy reeds weet wat op ons pad lê.

  • Aan die einde van elke hoofstuk is daar vrae wat vir besprekings gebruik kan word of waaroor die leser net kan nadink
  • Waar nodig word geskiedkundige, argeologiese en eksegetiese inligting deur middel van eindnote verklaar
  • Aan die einde van die boek is daar twee gebede: ’n gebed om bevryding en ’n gebed vir onbeantwoorde gebed
$1.46

Original: $4.16

-65%
Soms Sê Jesus Nee (Sagteband)

$4.16

$1.46

Product Information

Shipping & Returns

Description

You may also like

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

$0.35

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

$0.92

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

$0.37

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

-65%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

$4.61

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.81

$5.53