Seisoene Storms en Woestyne: Verstaand die Swaarkry-tye in jou Lewe (Sagteband)
Waarom laat God woestyn-tye toe in ons lewens? Waar is God wanneer die storms om ons woed en ons nie weet of die winterseisoen in ons lewe ooit sal verbygaan nie?
In Seisoene, storms en woestyne: Verstaan die swaarkry-tye in jou lewe verduidelik Isak Burger hoe God seisoene, storms en woestyn-tye gebruik om sy doel in ons lewens te verwesenlik.
- In âSeisoeneâ word die belang van die afwisseling tussen seisoene beklemtoon en dat elke seisoen onmisbaar is.
- In âStormsâ verduidelik Isak dat niemand onbepaald die storms van die lewe kan vryspring nie en dat ân mens sensitief moet wees vir die impak van ân storm op ander mense se lewens.
- In âWoestyneâ fokus Isak op die sameloop van omstandighede wat jou dikwels eensaam laat voel en jou laat dink dat God ver van jou af is. Dan wys hy dat God woestyne juis gebruik as plekke van opleiding en voorbereiding.
Seisoene, storms en woestyne sal lesers inspireer om te leer en te groei uit hulle moeilike omstandighede. Moeilike tye in ân mens se lewe kĂĄn sin en betekenis hĂȘ, al verstaan jy dit nie in daardie stadium nie.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Original: $5.22
-65%$5.22
$1.83Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description