🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag (Sagteband)

Product image 1
Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5
Product image 6

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag (Sagteband)

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag (Sagteband)

Is daar kommer in jou hart, of onbeantwoorde vrae? Neem dit na God toe in gebed!
Angus Buchan is jou gebedsvennoot met die 365 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede. Elke gebed word afgerond met ’n sleutelvers en aanhaling, asook ’n praktiese wenk om geloofsgroei in jou lewe aan te moedig. Wat jy ook al nodig het – of dit geduld, vrede, vreugde of genade is – Sakpas-gebede vir elke dag sal jou lei om jou hart oop te maak teenoor jou Skepper en só jou verhouding met Hom te verinnig.
Vind nuwe krag en inspirasie wanneer jy met jou Skepper praat en sy troos, liefde en genade ervaar.

$1.83

Original: $5.22

-65%
Sakpas-Gebede Vir Elke Dag (Sagteband)

$5.22

$1.83

Product Information

Shipping & Returns

Description

Is daar kommer in jou hart, of onbeantwoorde vrae? Neem dit na God toe in gebed!
Angus Buchan is jou gebedsvennoot met die 365 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede. Elke gebed word afgerond met ’n sleutelvers en aanhaling, asook ’n praktiese wenk om geloofsgroei in jou lewe aan te moedig. Wat jy ook al nodig het – of dit geduld, vrede, vreugde of genade is – Sakpas-gebede vir elke dag sal jou lei om jou hart oop te maak teenoor jou Skepper en só jou verhouding met Hom te verinnig.
Vind nuwe krag en inspirasie wanneer jy met jou Skepper praat en sy troos, liefde en genade ervaar.

You may also like

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

$0.35

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

$0.92

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

$0.37

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

-65%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

$4.61

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.81

$5.53