🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

NLV Sagteband My Kreatiewe Bybel vir Kinders

Product image 1
Product image 2

NLV Sagteband My Kreatiewe Bybel vir Kinders

NLV Sagteband My Kreatiewe Bybel vir Kinders

My kreatiewe Bybel vir kinders is spesiaal geskep om kreatiwiteit aan te moedig en ’n liefde vir God te kweek in die harte van 8- tot 12-jariges.
Hierdie Bybel bevat die volledige teks van die gewilde Nuwe Lewende Vertaling, gekombineer met verse om in te kleur, oordenkings, onthouverse om te memoriseer en nadink-vrae wat God se Woord op ’n opwindende manier ontsluit. Die hoëkwaliteit Bybelpapier en tweekleur-drukwerk (blou en swart) maak dit ’n pragtige Bybel vir ’n seun of dogter.
Vestig die vreugde en waarde van Bybel lees in die harte van jong kinders sodat hulle ’n verhouding met God kan bou en waardevolle waarhede in die Skrif kan ontdek – en dit deel kan maak van hulle lewe.

  • Volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
  • 8.65 punt lettergrootte met tweekleur-drukwerk (blou en swart), en breë kantruimtes wat genoeg plek laat vir kreatief wees.
  • Meer as 400 ontwerpte verse.
  • 290 oordenkings oor God se Woord.
  • 140 vrae vir nadenke sodat kinders die Bybelse waarhede in hulle eie lewens kan toepas.
  • Kort feite oor elke Bybelboek.
  • 80 onthouverse vir maklike memorisering.
  • Verpakking: "Sleeve".
$26.29

Product Information

Shipping & Returns

Description