Liefde Geduld Vriendelikheid (2 Vrugte Van Die Gees-Reeks)(Hardeband)
Die Vrugte van die Gees is ān kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in GalasiĆ«rs 5:22ā23 in die Bybel: āMaar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersingā.
Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ān storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ān praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.
Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ān karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.
Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Original: $5.22
-65%$5.22
$1.83Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description