In die Teenwoordigheid van God Drie-Enig (Hardeband)
In ons selfgerigte strewe na geluk en oorlewing vergeet ons so maklik van God se teenwoordigheid. Gevolglik strompel ons verward voort op ’n koerslose woestynpad. Teen ons verwagting in vind ons die teenwoordigheid van ons drie-enige God dikwels te midde van ons swaarkry en lyding.
In die teenwoordigheid van God Drie-enig se 366 dagstukke deur Stephan Joubert is propvol vars en inspirerende oordenkings, elk met ’n toepaslike teksvers. Dit sal jou geloof in God opnuut versterk sodat jy jou geloofspad met kinderlike geloof en rotsvaste vertroue kan aandurf.
Temas wat jy sal teëkom, is onder andere:
- Op die roetes van God se wil
- Hoop vir die waaroms in jou lewe
- Verander jou wêreld een tree op ’n slag
- Hoe moet ek bid?
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Original: $14.70
-65%$14.70
$5.14Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description