🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Sagteband)

Product image 1
Product image 2

God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Sagteband)

God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Sagteband)

Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Groot wonderwerke, soos genesing van terminale siekte en kreupelheid?
Isak Burger vertel in God se wonderbaarlike genesingskrag 11 verstommende ware verhale van gewone mense vir wie daar opreg gebid is en wat bonatuurlik genees is. Saam met die ware verhale van mense wat persoonlik wonderbaarlike wonderwerke beleef het, praat Isak oor die aard van wonderwerke, wonderwerke in die Bybel en die mite dat God en die wetenskap altyd teenoor mekaar gestel moet word.
Dié ware verhale van bonatuurlike genesings sal elkeen wat dit lees, verseker dat jý as gelowige Hom ook kan vra om die onmoontlike te doen. Soms sê Hy ja ...
God se wonderbaarlike genesingskrag getuig van die genade, liefde en genesingskrag van God – Hy wat gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde is.

$5.22

Product Information

Shipping & Returns

Description

You may also like

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

$0.35

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

$0.92

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

$0.37

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

-65%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

$4.61

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.81

$5.53