God Se Wil Vir Jou Lewe - 31 Studies (Sagteband)
āMoet ek eers wag tot ek dood is voordat ek God se wil verstaan?ā So begin Stephan Joubert sy boek God se wil vir jou lewe.
Op sy unieke manier doen Stephan Joubert ān diepgaande ondersoek na hierdie vraag om vas te stel hoe ons nou al God se wil kan ken. Die boek is verdeel in twee dele:
- Deel 1 is 9 hoofstukke waarin Stephan onder andere kyk na die misterie van God se wil, Jesus as die gesig van God se wil, reƫls oor God se wil en vensters op God se wil.
- Deel 2 is 31 Bybelstudies, vir individue of groepe, wat die verskillende fasette van God se wil bekyk, waaronder: Verander God se wil my in ān robot?, Mag ek vrae vra oor God se wil? en vele meer.
God se wil vir jou lewe wys dat God se wil vir ons duidelik in die Bybel gegee word en dat ons dus nie tot ons dood hoef te wag om dit te verstaan nie. Dit is moontlik om elke dag in blydskap en volkome binne God se wil te leef.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Original: $6.80
-65%$6.80
$2.38Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description