Ervaar God se Seën Elke Dag (Hardeband)
Voel jy oorweldig, gedreineer en bloot afgesny van die oorvloed wat God belowe? Asof die lewe soms net te veel eise aan jou stel?
Topverkoper-outeur Milanie Vosloo nooi vroue om met Ervaar God se seën elke dag saam met haar te vertrek op ’n jaar lange reis om God se goedheid en seën te ontdek. Elke week se tema sal jou help om God se goedheid op ’n nuwe manier raak te sien en te ervaar. Die week sluit af met ’n gebed en tyd vir nadenke om hierdie waarhede dieper in jou hart vas te lê.
Kom vind moed, krag, vertroosting, vreugde en blydskap vir elke seisoen van jou lewe by die enigste Een wat waarlik vir jou hoop kan gee.
- 52 weke ingedeel volgens temas. Daar is oordenkings vir 5 dae van die week, ’n gebed vir dag 6 en geleentheid vir nadenke op dag 7.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Experiencing God’s Blessing Day by Day.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Original: $14.70
-65%$14.70
$5.14Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description