🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Die Wonder Van Die Skepping: 100 Dagstukkies Oor God & Wetenskap (3 Onbeskryflik Kinders)(Hardeband)

Product image 1
Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5
Product image 6
Product image 7

Die Wonder Van Die Skepping: 100 Dagstukkies Oor God & Wetenskap (3 Onbeskryflik Kinders)(Hardeband)

Die Wonder Van Die Skepping: 100 Dagstukkies Oor God & Wetenskap (3 Onbeskryflik Kinders)(Hardeband)

Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.

Die volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n "Verwonder jou" gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.

Verkoopspunte:

  • Pragtige, volkleur illustrasies en foto's
  • Vorige boeke in hierdie reeks baie gewild in ons mark
  • Gebruik die wetenskap om 'n Christelike boodskap oor te dra
  • Moet-weet-feite en lekker eksperimente maak dit interessant
  • Bevat 'n toeganklike indeks vir die leergierige kind
  • 203 x 152 mm hardeband, volkleur, goeie kwaliteit
$14.70

Product Information

Shipping & Returns

Description

You may also like

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

$0.35

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

$0.92

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

$0.37

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

-65%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

$4.61

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.81

$5.53