Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband)
Wanneer die uitdagings van die lewe ons platslaan, is dit juis dan wanneer ons besef hoe groot God se genade is en dat dit genoeg is om ons deur te dra.
Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek is ān versameling kragtige Bybelse beloftes geĆÆnspireer deur die bekende lied āAmazing Graceā. Die verse in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus op God se onbeskryflike groot genade en is verdeel in byna 20 temas soos God se vertroosting, bemoediging, seĆ«n, krag en onverdiende liefde.
- ān Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek geĆÆnspireer deur die bekende lied āAmazing Graceā.
- Byna 20 temas wat aansluit by die aanbiddingslied fokus op God se genade.
- Tweekleur-drukwerk.
- Sagteband.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Amazing Grace Promise Book.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Description