🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Bid die Name van God vir 52 Weke (Sagteband)

Product image 1

Bid die Name van God vir 52 Weke (Sagteband)

Bid die Name van God vir 52 Weke (Sagteband)

Smag jy daarna om God persoonlik te ken? God se Name openbaar wie Hy is en hoe Hy optree. Deur sy Name te bestudeer, ontdek ons hoe almagtig, alomteenwoordig, regverdig, maar ook liefdevol en genadig God is.

Bid die Name van God vir 52 weke is ’n jaar lange Bybelstudie deur topverkoper-outeur Ann Spangler waarin sy God se belangrikste Name en titels bestudeer. Leer hoe om te bid met spesifieke fokus op Name soos El Shaddai, Elohim, Adonai, Abba en El Elion.

Elke week se studie bevat:

  • ’n Naam van God: Ontdek wat die Naam beteken, waar dit in die Skrif voorkom en hoe dit in die oorspronklike taal geskryf en uitgespreek is.
  • ’n Deel vir nadenke met vrae vir persoonlike nadenke en leiding om ’n spesifieke Naam vir daardie week te bid.
  • Skrifgedeeltes vir verdere studie.

Ontdek verrassende verbande tussen die Ou en Nuwe Testament en ervaar God op ’n nuwe, dieper manier.

  • ’n Bybelstudie vir 52 weke.
  • Bespreek die belangrikste Name van God en Jesus uit die Ou en Nuwe Testament.
  • Vir groepstudie en individue.
  • 272 eenkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Praying the Names of God for 52 Weeks.
$10.49

Product Information

Shipping & Returns

Description

You may also like

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

$0.35

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

$0.92

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

$0.37

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

-65%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

$4.61

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.81

$5.53