🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Hardeband Bybel

Product image 1
Product image 2

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Hardeband Bybel

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Hardeband Bybel

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poĆ«tiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.

  • 10.5-punt lettergrootte
$13.12
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Hardeband Bybel—
$13.12

Product Information

Shipping & Returns

Description

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poĆ«tiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.

  • 10.5-punt lettergrootte
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Hardeband Bybel | Christian Art Distributors