Afrikaans 1933/1953 Vertaling Roesbruin Kunsleer Verklarende Studiebybel
Die Verklarende Studiebybel is ān omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloĆ« het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat diĆ© inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Kenmerke:
- Volledige teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
- Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
- 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ān algemene oorsig bied oor die hele Bybel
- Unieke āBestudeer die boekā-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
- Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
- Volkleur kaarte
- 9.1-punt lettergrootte
- Duimdrukke
- Merklint
- Bladsye is goudgerand
- Verpakking: "Belly band o-wrap, shrinkwrapping"
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns

Description