🚚 Free Worldwide Shipping on All Orders!Shop Now
HomeStore

101 Gebede vir Donker Dae (Hardeband)

Product image 1
Product image 2
Product image 4
Product image 5

101 Gebede vir Donker Dae (Hardeband)

101 Gebede vir Donker Dae (Hardeband)

Depressie is ’n algemene siekte wat sowat 280 miljoen mense wêreldwyd raak. Om depressief te wees, kan jou alleen, hooploos en ongeliefd laat voel. Maar jy kan vreugde en versterking vind in die wete dat God net ’n gebed ver is!

In 101 Gebede vir donker dae sal jy hoop vind te midde van angs, depressie, vrees en uitbranding deur kosbare tyd saam met die Vader in gebed deur te bring. Die 101 kort en kragtige gebede tesame met die Skrifbeloftes sal jou help om jou gedagtes te verwoord terwyl jy tot God nader in gebed om die donker tye met sy lig en nabyheid te vul.

Hierdie tweekleur-geskenkboekie sal vir jou of ’n geliefde wat met depressie worstel, bemoedig en met nuwe hoop vul.

  • 101 kort en kragtige gebede wat hoop, genade en vrede bied te midde van depressie
  • ’n Uiters relevante onderwerp wat ’n geskatte 280 miljoen mense oor die hele wêreld raak
  • Tweekleur-drukwerk
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 Prayers to Cope with Depression
$5.22
101 Gebede vir Donker Dae (Hardeband)
$5.22

Product Information

Shipping & Returns

Description

You may also like

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

$0.35

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

$0.92

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

$0.37

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

-65%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

$4.61

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

-65%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.81

$5.53